Comrades


Sunday 24h of May 2009



Comrades Marathon 2008

Why do you run the Comrades?


“I am doing the Comrades on a dare!” - Mel Mentz


Omdat ek hiermee graag wil sê hoe dankbaar ek is oor gesond wees en om te kan lewe - ek hardloop Comrades vir my pa, wat alhoewel hy 'n baie aktiewe mens was, vroeg dood is aan kanker, en ek die wedloop aan hom opdra. Ek wil ook vir my man dankie sê vir sy verdraagsaamheid met my hardloop program.

"Be prepared to dream big and then test your limits. Don't put a lid on your potential." - Trudie Gibson


Hi, die rede hoekom ek die comrades hardoop is omdat ek op skool geen atletiek gedoen het nie, 2 jaar na skool toe motiveer n vriend my om te hardloop en hy het vir my iets gese wat ek nooit sal vergeet nie,om die comrades te hardloop is dieselfde as die wedloop vir die lewe daar is ook moeilike tye en up’s en down’s. - Charl Prinsloo


Childhood dream.  (O jy het gesê 2 sinne en nie 2 woorde nie.  OK.  Sien jy ek kort slaap).  Something I always dreamed of and really wanted to do.  Personal challenge!!

"What lies behind us and what lies before us is tiny matters compared to what lies within us" - Edna Trytsman


My motto in die lewe: “Probeer als en behou die goeie” – in hierdie geval is dit dalk eerder ‘n geval van “what doesn’t kill you makes you stronger”. Die Comrades is een van die beste wedlope ter wereld en ek wil baie graag deel daarin he – al is dit dalk my eerste en laaste keer… - Zelda Grunwald


There are many things happening in the race especially in the body and mind you feel totally feet mind fresh and because our body needs that vitamins from the sun and at end of the race you feel tired and feel forever young and anyone who run this event always looked strong and young that’s why I feel to run till I am 64 years and if you compare the runner and non runner but are on the same group and age what a big difference you say is a father and son or mother and her daughter In 2005 I feel to hang my running shoes that’s was during the race but  when I finished I change my mind I said I will die in the race, Lastly is a ,peoples race humanity. - Solly Ramagodi


To burn fat! It is not Comrades itself that drives me, but the training towards the Comrades it's a lifestyle. - 
Danny Pretorius


Fiks te word sodat ek voor Winia kan bly (my niggie in die foto) - Nico Steenekamp


Die sportmans gees wat daar is tussen die hardlopers en die mense wat hulle ondersteun, komaan dit is die "ultemite human race", wie sal dit nou nie geniet nie. - David Green


Wel dit gaan my 1ste keer wees en Comrades was nog altyd op my 'to do' lysie. Ek hardloop al vandat ek 10 jaar oud is, maar het eers onlangs op langer (marathon) afstande gefokus. Wat kan ek se; I'm born to run!! - Ruzandri Pace


“Run to Run”. Hey, dit maak opstaan net soveel makliker!  Dit word ‘n lewensstyl… - Marjo Kruger

 


Comments